Ramfest III om die draai – 27 Feb – 1 Mar

RamfestHosh ja, dis alweer sulke tyd. Dis soos Krismis by Skopbeen as ons die Ramfest posters kry. Die opwinding is hoog vir hierdie jaar se Ramfest. Die derde ene, 27 Feb – 1 Mar sal weer by Nekkies Resort, Worcester gehou word. Nekkies het homself nou al bewys as ‘n plek wat either kliphard kan reen of kak warm kan raak. Beide geleenthede was dit ongelooflik sonder om jou aan die TE te steur. Die lineup wat die ouens van Audiomatik events vir ons offer is ook weereens van top quality. Dit beloof om ‘n festival van die beste gehalte te wees.  Hierdie jaar sal daar ook ‘n moerse main tented bar wees. Iets wat mense in die verlede gemis het. Die 2de Air Guitar Champs sal ook weer in volle swang wees. As jy dit verlede jaar gemis het, wees seker jy check dit uit hierdie jaar.

Tickets is soos volg:
Weekend pass -
R250+ booking fee, available at www.webtickets.co.za from Dec 2008
R300 @ Gate

Saterdag & Sondag pass –
R200 by die hek alleenlik

Sunday pass –
R70 by die hek alleenlik

Continue Reading »

Harry Potter in Afrikaans

Ek het erens gecheck met ons New Years Party. Check hom uit. Kak snaaks. PG21 met political undertones. Nie vir almal nie.

Ek sal sometime die coloured South Park ook post.

Hello world!

Yes ons is terug. Facebook het ons gevat. Maar nou vat ons ons self terug. Check julle hou mos van die plain dinge. Hier is ons plain.

Enjoy.