Ons het die naweek weer saam ou Skopbeen legends gekuier en gedink ons moet hierdie ding weer op die pad kry. Dis seker die 100ste keer in 5 jaar. Never say die. Social networks maak dit ook makliker om nie rejected te voel met goed soos updates in Facebook en Twitter nie.
En since common nou hoogmode is gaan ons terug na ons root toe. Pas ons.
Maak seker jy join die Skopbeen Fanpage op Facebook om updates sommer binne in FB te kry. Jy kan ook natuurlik uitslaan op Skopbeen met jou Facebook credentials. Lekker. Panna as jy dit sien. Like dit.
Ek lees nou net weer iets wat my goed die moer in maak. Corporates wat so gou is om hulle legal teams te kry om website owners bang te maak oor kak soos “intellectual property”. Dit gaan oor ‘n blog wat ‘n dude vir CokeFest gemaak het. Eenvoudige blog met ‘n kakhuis vol members wat CokeFest aanhangers is ens ens. Coke kom toe en se: “Handsup!” Dis ons logo (en some storie oor advertising, wat ek ook dink belaglik is, as hy die visitors het dan behoort hy ook die rewards te kry)….
Continue Reading »
Ek is ‘n bra wat nie like van gras sny nie. Ek scheme ek het seker nog net like 5 keer in my lewe gras gesny. Die hele “passop vir die cord” mission IS vir my ‘n mission. En petrol is duur. So toe kom ek af op iets wat ek dink die gras sny ding kan trim. Robomow. Dis presies soos die vacuum cleaner robot ding. Net outdoors. Dis nie juis cheap nie, maar na ek die calculator nader getrek het, het ek gesien jy break even na 207 betaalde snye teen 70 skille ‘n pop. Not bad. En met advantages dat jy nie elke Donderdag jou hek moet gaan oopmaak en jou gordyne hoef toe te trek nie. Hierdie ou het alles, ek praat hier even van pre-set weekly programmes ens ens. Van ‘n single charge (ja dis elektro) kan jy 300²m doen ens ens.
In short – Robomow is the ultimate in mowing convenience. It is a fully automatic lawn mower, designed to mow and maintain your lawn completely by itself. It is designed for domestic (consumer) lawns and can handle any garden that a traditional gas or electric walk mower can handle, irrespective of the shape and slopes of the garden, obstacles and type of lawn.
Check dit uit en as jy voel jy skuld my iets, ek sal een vat. – http://www.thegadgetshop.co.za/products.php?prod_sec_id=382
Ons het nog ‘n stap verder gegaan met integration met Facebook. Hierdie keer ‘n application. Net soos Poke en ander tipe kak wat jy kan doen. Hierdie app is net bietjie meer usefull as die “Gee jou blommetjie water” kak. Check uit http://apps.facebook.com/skopbeen/ en add die application. Jy kan nou die hele edition Skopbeen in jou Facebook kry EN ook comment daaruit. In fact, dis fokkol nodig om ooit weer die real deal uit te check behalwe vir die forums of iets nie. Invite jou friends as jy scheme hulle sal dit like. Dit sal ook ‘n klein shortcut automaties add op jou Applications Bar vir quick access.

Slim ne?
Skopbeen kan ook nou op jou selfoon geview word sonder die hele site. Access net www.skopbeen.co.za van jou selfoon af en dit sal automaties direct word na die Mobile Edition toe.
Alles is daar.
Pretty handy om te check wat gaan waar aan op die move.
Yes ons is terug. Facebook het ons gevat. Maar nou vat ons ons self terug. Check julle hou mos van die plain dinge. Hier is ons plain.
Enjoy.