Hoe min ons ook al update. Ons gaan niks van die Michael Jackon ding se nie. Julle is meer as genoeg om juicy details en conspiracies te gaan uit check by www.tmz.com. Geen celebrity is safe nie.
Dankie vir al die jokes oor die jare Jacko.
Entertainment Ideas
Ek was lanklaas so excited oor iets wat dalk mag gebeur. Ek check hom vanoggend op Facebook en dit lyk asof daar talks is dat die 80 million 80′s metal band Megadeth dalk die stages van SA mag betoor. Die catch is, niks is confirm nie. Maar hoekom sal iemand so siek joke maak? Daar is niks om oor Megadeth te se nie, alhoewel dit een van daai WP of Noord Transvaal debates is. Either jy is Metallica getoor of jy is meer Megadeth bekoor. Al my tjommas weet ek is nie Metallica getoor nie en ek sal hierdie vir geen iets mis nie. I’m there like a bear.
Ek hou ons up to date. Tease solank jou hare, hier kom iets.
Hosh ja, dis alweer sulke tyd. Dis soos Krismis by Skopbeen as ons die Ramfest posters kry. Die opwinding is hoog vir hierdie jaar se Ramfest. Die derde ene, 27 Feb – 1 Mar sal weer by Nekkies Resort, Worcester gehou word. Nekkies het homself nou al bewys as ‘n plek wat either kliphard kan reen of kak warm kan raak. Beide geleenthede was dit ongelooflik sonder om jou aan die TE te steur. Die lineup wat die ouens van Audiomatik events vir ons offer is ook weereens van top quality. Dit beloof om ‘n festival van die beste gehalte te wees. Hierdie jaar sal daar ook ‘n moerse main tented bar wees. Iets wat mense in die verlede gemis het. Die 2de Air Guitar Champs sal ook weer in volle swang wees. As jy dit verlede jaar gemis het, wees seker jy check dit uit hierdie jaar.
Tickets is soos volg:
Weekend pass -
R250+ booking fee, available at www.webtickets.co.za from Dec 2008
R300 @ Gate
Saterdag & Sondag pass –
R200 by die hek alleenlik
Sunday pass –
R70 by die hek alleenlik
Ek het erens gecheck met ons New Years Party. Check hom uit. Kak snaaks. PG21 met political undertones. Nie vir almal nie.
Ek sal sometime die coloured South Park ook post.
Åñëè âû àäìèíèñòðàòîð ýòîãî ñàéòà, òî âàì íåîáõîäèìî ïîïîëíèòü áàëàíñ âàøåãî àêêàóíòà.
Âíèìàíèå!  ñëó÷àå íåïîïîëíåíèÿ ñ÷åòà â òå÷åíèå 30 äíåé ñ ìîìåíòà áëîêèðîâêè, ñàéò áóäåò àâòîìàòè÷åñêè óäàëåí.
Ïî âñåì âîïðîñàì ïî ïîâîäó ðàáîòû ñàéòà íà õîñòèíãå «Äæèíî» îáðàùàéòåñü â ñëóæáó òåõíè÷åñêîé ïîääåðæêè. Ýòî ìîæíî ñäåëàòü ÷åðåç èíòåðôåéñ êîíòðîëüíîé ïàíåëè èëè ïî òåëåôîíó +7 495 229-30-31.