Ons het nog ‘n stap verder gegaan met integration met Facebook. Hierdie keer ‘n application. Net soos Poke en ander tipe kak wat jy kan doen. Hierdie app is net bietjie meer usefull as die “Gee jou blommetjie water” kak. Check uit http://apps.facebook.com/skopbeen/ en add die application. Jy kan nou die hele edition Skopbeen in jou Facebook kry EN ook comment daaruit. In fact, dis fokkol nodig om ooit weer die real deal uit te check behalwe vir die forums of iets nie. Invite jou friends as jy scheme hulle sal dit like. Dit sal ook ‘n klein shortcut automaties add op jou Applications Bar vir quick access.
Slim ne?






Mobile Edition - www.skopbeen.co.za also available.
3 Comments
at 2:07 pm - 2nd February 2009 Permalink
Het hom nounet geload; works like a charm brudda.
at 2:31 pm - 2nd February 2009 Permalink
Yip, ek wil nog die feed uitwerk somehow dat hy onder jou notifications kom, iets soos SB posted a New Story.
at 12:00 pm - 24th April 2009 Permalink
Ek check net die FB vs SB logins.
Post a Comment