Skoppie maak kak in die ene. Check hom uit. Wat was die chances nou anyways?
-

Skopbeen
Already a member?
LoginLogin using Facebook:Applications
-
Recent Wall Posts
Recent Discussions
Groups
- Entertainment (4)
- General (6)
- Movies (1)
- Skoppie Comics (1)
- TV (1)
Recent Comments
Friends
Top Friends





Mobile Edition - www.skopbeen.co.za also available.
7 Comments
at 9:58 pm - 27th January 2009 Permalink
Hahahaha classic, wie wil nou anyways Oasis sien.
at 8:08 am - 29th January 2009 Permalink
Nee wat, Oasis is ook nie my koppie flou Engelse tee nie. Dan wil ek nie eers praat van Sneeu Patrollie nie.
at 9:00 am - 29th January 2009 Permalink
Ek het nog nooit eens van Snow Patrol gehoor voor dit nie.
at 11:16 am - 29th January 2009 Permalink
Ek comment van uit Facebook af…
at 7:10 am - 2nd February 2009 Permalink
Ek gaan Ramfest en Cokefest toe. Oasis mag dalk nie almal se koppie tee wees nie , maar hulle bly damn fine musicians.
at 7:44 am - 2nd February 2009 Permalink
…se net jy gaan na enige plek toe wat bier op tap het.
at 8:36 am - 3rd February 2009 Permalink
Daar gaan bier op TAP by RAM 2009 ook wees!
Post a Comment