Vir diegene wat wil sien hoe Ramfest 2008 afgeloop het en nog nie weet van die DVD wat beskikbaar is nie, julle kan dit online kry by Subterania Music. Dis ‘n action packed double DVD met verlede se show en ook die Air Guitar Champs. Daar is ‘n kak huis vol tracks en video op en defnitief die moeite werd vir ‘n reendag en af show by ‘n house party.
Check bietjie die link uit by Subterania.
Die DVD is 200 skille. Dis fokkol. Koop.





Mobile Edition - www.skopbeen.co.za also available.
2 Comments
at 8:13 am - 20th January 2009 Permalink
jis jis!
Hiers ‘n paar cuts online vir die mense wat nog nie die dvd gecheck het nie.
http://www.youtube.com/view_play_list?p=70564AE9E072082A
at 10:08 am - 20th January 2009 Permalink
hey vrinne – long time no see – n mal jaar – but hey sal dit op geen ander manier verkies.
Die Subterania shop het verlede week oop gemaak by my – kunskafee so as julle in die area is ons is elke dag van 1 tot laat snag oop – Ramfest se DVD is ook daar beskikbaar…..
Post a Comment