Ek lees nou net weer iets wat my goed die moer in maak. Corporates wat so gou is om hulle legal teams te kry om website owners bang te maak oor kak soos “intellectual property”. Dit gaan oor ‘n blog wat ‘n dude vir CokeFest gemaak het. Eenvoudige blog met ‘n kakhuis vol members wat CokeFest aanhangers is ens ens. Coke kom toe en se: “Handsup!” Dis ons logo (en some storie oor advertising, wat ek ook dink belaglik is, as hy die visitors het dan behoort hy ook die rewards te kry)….
So fokken wat!? Dis free marketing in die eerste plek, dis ‘n platform vir discussion (being a blog and all) EN dis ‘n partnership in the making. Wat doen Coke? Naai my bra, jy steel. Not fair dink ek. Ek is al lank in die game en die ECT Act is een grys duisternis wat hierdie goed aangaan. Laws wat intellectual property op die net aangaan nog meer dubbelsinnig. So. Het ek al iets van Facebook gehoor since Skopbeen lately ‘n Facelift gekry het, of course nie, want dit promote die popularity daarvan. Ek kon seker die layout en mechanics soos MySpace laat lyk het, maar nee, followers stick to their leader. Het jy Ramfest se organisers al gesien sites toe maak omdat dit hulle logo dra (wat way beter as ‘n coke bottel is might I add)? Nee, there more info the better.
Nou ja. Fok julle dan Coke Cola. Hier is julle logo. Van Google. Go sue them. En so btw, julle produk proe anyways kak sonder ‘n touch brandy.
Hier is die link – http://www.mycoke.co.za/my-coke-closing-down (available net tot die 16de Feb) – Sad day vir jou online rights.
Hier is die News24 storie.





Mobile Edition - www.skopbeen.co.za also available.
1 Comment
at 3:01 pm - 12th February 2009 Permalink
Ek het vergeet om die Ramfest te link na hulle nuwe site – http://www.ramfest.co.za
Sien?
Post a Comment