Ek was lanklaas so excited oor iets wat dalk mag gebeur. Ek check hom vanoggend op Facebook en dit lyk asof daar talks is dat die 80 million 80′s metal band Megadeth dalk die stages van SA mag betoor. Die catch is, niks is confirm nie. Maar hoekom sal iemand so siek joke maak? Daar is niks om oor Megadeth te se nie, alhoewel dit een van daai WP of Noord Transvaal debates is. Either jy is Metallica getoor of jy is meer Megadeth bekoor. Al my tjommas weet ek is nie Metallica getoor nie en ek sal hierdie vir geen iets mis nie. I’m there like a bear.
Ek hou ons up to date. Tease solank jou hare, hier kom iets.





Mobile Edition - www.skopbeen.co.za also available.
1 Comment
at 10:51 am - 6th February 2009 Permalink
Sal my hare tease en my snow denims solank uitpak vir die geleentheid. Ook sommer traan pik as ek dink aan A Tout Le Moned live…
Post a Comment