Ek is ‘n bra wat nie like van gras sny nie. Ek scheme ek het seker nog net like 5 keer in my lewe gras gesny. Die hele “passop vir die cord” mission IS vir my ‘n mission. En petrol is duur. So toe kom ek af op iets wat ek dink die gras sny ding kan trim. Robomow. Dis presies soos die vacuum cleaner robot ding. Net outdoors. Dis nie juis cheap nie, maar na ek die calculator nader getrek het, het ek gesien jy break even na 207 betaalde snye teen 70 skille ‘n pop. Not bad. En met advantages dat jy nie elke Donderdag jou hek moet gaan oopmaak en jou gordyne hoef toe te trek nie.В Hierdie ou het alles, ek praat hier even van pre-set weekly programmes ens ens. Van ‘n single charge (ja dis elektro) kan jy 300ВІm doen ens ens.
In short – Robomow is the ultimate in mowing convenience. It is a fully automatic lawn mower, designed to mow and maintain your lawn completely by itself. It is designed for domestic (consumer) lawns and can handle any garden that a traditional gas or electric walk mower can handle, irrespective of the shape and slopes of the garden, obstacles and type of lawn.
Check dit uit en as jy voel jy skuld my iets, ek sal een vat. – http://www.thegadgetshop.co.za/products.php?prod_sec_id=382





Mobile Edition - www.skopbeen.co.za also available.
3 Comments
at 7:07 am - 2nd February 2009 Permalink
Nou is die girls seker lekker suur, en wens mens het iets soos ‘n “skottelgoed wasser” gekry. Nie in ons leeftyd nie girls.
at 7:12 am - 2nd February 2009 Permalink
Ek het nie gras nie. Julle is onsensitief
at 7:42 am - 2nd February 2009 Permalink
Dit klink asof jy gras WIL he? As ek kon sou ek alles pave en ‘n fake-gras carpet gooi.
Post a Comment